17 April 2020 Liggaam van Christus

17 April 2020 Liggaam van Christus

2 1 hace 10 meses
Liggaam van Christus. In wie se vel leef jy? Dis wanneer ons tuiskom in ons eie velle, dat ons ontdek dat ons onder God se vel en bevel begin leef. Dan ontdek ons dat Hy ons soveel meer kan en wil gee as wat hierdie wêreld ooit kan. Kruip onder Sy vel in en begin waarlik leef. Shalom

Autor

Síguenos en Facebook